Sunday, 10 April 2011

LT Afrikaans Episode 005: Seksime in die Ruimte


=Klank= *Direct Download Audio MP3 *Direct Download Audio OGA =Video= Nie beskikbaar nie =In hierdie potgooi= *Cecilia van der Merwe wiki.ltstar.tv *Johan Els wiki.ltstar.tv =Gaste= *Gideon de Wet wiki.ltstar.tv *Nil Agenbag wiki.ltstar.tv =Ons kontakbesonderhede= *@ltafrikaans *feedback@ltstar.tv *Los vir ons 'n Skype boodskap by +27 11 083 7833 =Onderwerpe= ==In die Nuus== *Japan aardbewing en tsunami ramp **Amptelike status-opgawe van die IAEA oor Fukushima **Amptelike kommunikasie van die ''Japan Atomic Industrial Forum'' oor Fukushima **TEPCO webcam op Fukushima *Kommentaar oor verslaggewing by die Beeld: www.thedailymaverick.co.za *Lord of the Dance in 3D ==Op die Kalender== *18 Maart: Flieks: 'Paul!' *19 Maart: Boeke: ''Biografie van 'n Bende'' deur Fokofpolisiekar *26 Maart: Earth Hour 2011 *29 Maart: 27 dinner Johannesburg *12 April: TechCentral Pub Quiz =="Tekkies"== *Chinese iPhone 4 *Star Trek Voyager en verskeie raakpunte met die werklikheid *Warp Enjins *''NewDawn'' ==Raad van die Week== *WhatsApp *Slaan oor na Afrikaanse Microsoft en Office ==S-ding van die Week== Om 'n poep gevoer te word

No comments:

Post a Comment